WEN: Kaartjies na SAARKIE se album launch!

SAARKIE stel hul nuwe album bekend op Maandag, 20 November 2017 en jy staan ‘n kans om kaartjies te wen vir jou en ‘n metgesel, om die aand saam met ons te deel!

Al wat jy moet doen, is om die maklike vraag hier onder te beantwoord. Alle wenners sal per epos in kennis gestel word. Trekking vind plaas op Vrydag, 17 November 2017 omĀ 16h00.

*Hierdie kompetisie het gesluit. Baie dankie vir almal se deelname!

Wenners:
Jaco Botha + Metgesel
Ulandi Perie + Metgesel

Follow Us: